My gunsteling Familie was weer voor my lens gewees!!! Ek het begin deur hulle “Couple Shoot” af te neem….en toe al die fotos 6 jaar daarna tot waar ons nou is! (twee pragtige dogtertjies later!)